Guadeloupe

Guadeloupe
Vlag van Guadeloupe Wapen van Guadeloupe
Vlag Wapen
Volkslied: Marseillaise
Ligging van Guadeloupe
Hoofstad Basse-Terre

16°15′N 61°44′W / 16.250°N 61.733°W / 16.250; -61.733

Grootste stad Basse-Terre
Amptelike tale Frans
Regering
Franse president
• President van die
territoriale Raad
• Prefek
Oorsese département
Emmanuel Macron
Victorin Lurel

Marcelle Pierrot
Onafhanklikheid
Franse oorsese département
• Franse anneksasie
• 1ste Britse besetting
• 2de Britse besetting
• Sweedse beheer
• Oorsese département


1674
1759-1763
1810-1816
1813-1814
1946
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
1 628 km2  
629 myl2
feitlik niks
Bevolking
 - 2013-sensus
 - Digtheid
 
405 739[1]
250 / km2
650 / myl2
BBP (nominaal)
 - Totaal
 - Per capita
2012-skatting

€8,03 miljard[2]
$10,03 miljard[2] (25ste)
€19 810[2]
$25 479[2]

Geldeenheid Euro (€) (EUR)
Tydsone
 - Somertyd
AST (UTC-4)
nie toegepas nie (UTC-4)
Internet-TLD .gp
Skakelkode +590b
a. Saam met Saint-Barthélemy en Saint-Martin.
Nasa-Satellietbeeld van Guadeloupe
Kaart van Guadeloupe

Guadeloupe is 'n oorsese gebied van Frankryk in die Karibiese See en vorm saam met Martinique die Franse Antille. Die eiland lê in Noord-Amerika tussen die Atlantiese Oseaan en die Karibiese See in die noorde van Dominica, in die ooste van Montserrat en in die suide van Antigua en Barbuda.

Guadeloupe het 'n bevolking van 405 739 in 2013 gehad en het 'n oppervlakte van 1 628 km². Die hoofstad en grootste stad is Basse-Terre.

  1. INSEE. "Estimation de population au 1er janvier, par région, sexe et grande classe d'âge – Année 2013" (in Frans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 April 2016. Besoek op 2 September 2014.
  2. 2,0 2,1 2,2 2,3 (fr) INSEE. "Produits intérieurs bruts régionaux et valeurs ajoutées régionales de 1990 à 2012". Besoek op 2 September 2014.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search